Local sportSport

Chante wen Bethal-ope

Chanté wen opekampioenskap.

Chanté Boonstra van Ermelo Gholfklub het op Saterdag, 20 Junie Bethal se Vroue Opekampioenkap gewen deur ‘n 77 gross aan te teken.

Patricia Lombard van Standerton was tweede, ook met ‘n 77 gross.

Sarie Erasmus met ‘n netto van 69 het die B-afdeling gewen, terwyl Christa Prinsloo van Bethal tweede was met ‘n 70 netto.

Danielle Human het die C-afdeling gewen deur 41 punte aan te teken, met Eileen Mitchell tweede met 38 punte.

Tersia Kemp het die langste dryf op die 7de putjie geslaan, terwyl Thandeka Hlatshwayo op die 13de putjie die prys vir die langste dryf gewen het.

Chanté Boonstra was die naaste aan die pen op die 2de putjie en Eileen Mitchell die naaste aan die pen op die 15de putjie.

 

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button