School sportSport
Jimmies se sokkerspan blink uit
Mnr. Le Clue Nienaber het gesê dat hy na die sokkerseisoen uitsien en baie trots op die span is.
BETHAL – Jim van Tonderskool se seunssokkerspan het Ethokomala Skool van Kinross met 2-0 geklop.
Die wedstryd het op 29 Julie plaasgevind.
Armstrong Ngobeni en Sfiso Thembekwayo het elkeen ’n doel aangeteken.
Mnr. Le Clue Nienaber het gesê dat hy na die sokkerseisoen uitsien en baie trots op die span is.
Hulle volgende wedtryd is op Donderdag, 6 Augustus.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



