Local sportSchool sportSport

Jimmies klop Witbank

Die span speel weer op Donderdag, 20 Augustus teen Platorand van Belfast.

BETHAL – Jim van Tonderskool se 0/16-krieketspan het Donderdag, 13 Augustus teen WH De Klerk van eMalahleni (Witbank) kragte gemeet en hulle geklop.

Die span het met 68 lopies gewen.

Lesego Matlala (0/16) was die beste bouler en kolwer van die wedstryd.

Die span speel weer op 20 Augustus teen Platorand van Belfast.

Die eerste krieketspan het met 144 lopies teen eMalahleni (Witbank) verloor tydens hul wedstryd.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

’n Speler van Jim van Tonderskool se eerste krieketspan in aksie tydens die wedstryd teen WH De Klerk.
’n Speler van Jim van Tonderskool se eerste krieketspan in aksie tydens die wedstryd teen WH De Klerk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button