Sport

Johann kraai koning in IPS-kompetisie

Die wind het die spel bemoeilik, maar tog het 17 spelers deelgeneem.

Johann Janse van Rensburg het op 28 November met 37 punte koning in die IPS-kompetisie by die Standerton Buiteklub gekraai.

Die wind het die spel bemoeilik, maar tog het 17 spelers deelgeneem.

Nico Lombard het die tweede plek met 37 punte behaal.

Lees die volledige verslag in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button