Sport
Pieter oorrompel teenstanders
Ronald Kinnear, Lourie Nel en Attie Mouton het die boerpot gewen.
Pieter Bester het op 22 April met 40 punte sy teenstanders tydens die IPS-kompetisie by die Standerton Buiteklub oorrompel.
Ronald Kinnear het tweede met 40 punte en Attie Mouton derde met 39 punte geëindig.
Wikus Fourie het die vierde plek met 37 punte behaal, gevolg deur Kobie Coetzee met 37 punte.
Nick Momberg, Deon Grimsell, Jacques Scholts, Fanie Botha, Ruan Botha en Kobie Coetzee het spog-twee’s behaal.
Lees die volledige verslag in die Standerton Advertiser.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



