Local sportSport

DeKalb pak Tigers 1 en Middelburg 3 die komende naweek

Die komende naweek pak die eerstes die Tigers wat laaste in die divisie op die punteleer is met 2 punte.

Na ’n teleurstellende nederlaag op 27 Mei teen Ermelo, het Standerton DeKalb se eerstespan na die tweede plek op die punteleer in die Hoëveld “Mayor”-liga geskuif.

Die tweedespan het ook verloor en is nou in die sesde plek.

Die komende naweek sal die eerstespan die Tigers pak, wat laaste met twee punte in die afdeling is.

Standerton staan op 35 punte, vier punte agter Ermelo se 39.

Die tweedespan sal teen teen Middelburg 3 meeding, wat bo is met 41 punte vergeleke met Standerton se 19.

Die tweedespan sal om 2.30nm en die eerstespan om 3.45nm afskop.

Die wedstryde sal by Vaalrivierskool plaasvind.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 5bf99755

WhatsApp – 0731082205

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button