Local sportSport
Gholfers speel ten bate van ACK se Barmhartigheidfonds
Die ACK Kerk Bethal het op 10 Junie ’n Gholfdag gehou.
Die AC Kerk het op 10 Junie ’n gholfdag by Bethal Gholfklub ten bate van die kerk se barmhartigheidfonds aangebied.
Die koue het nie die spelers verhoed om die dag te geniet nie.
Corné Klopper met 43 punte het die dag gewen.
V. Manipice met 42 punte was tweede en V. Mahlangu met 40 punte was derde.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



