Local sportSport
Ermelo-stoeiers ryg medaljes in
Ermelo Stoeiklub het onlangs aan die MSV-Kampioenskap op Middelburg deelgeneem en met talle medaljes weggestap. Die Pumatjies het ook hul beste voet voorgesit en het met die tweede plek weggestap in die geesbekerkompetisie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!