Local sportSport
Nic Momberg wen “Bonus Bogey”-gholfkompetisie by Standerton Buiteklub
Altesaam ses spelers het op'n heerlike wintersoggend deelgeneem.
Nic Momberg het die “Bonus Bogey”-gholfkompetisie op 8 Julie by die Standerton Buiteklub met ‘n +3 beklink.
Altesaam ses spelers het op’n heerlike wintersoggend deelgeneem.
Nico Lombard was tweede met +3, gevolg deur Herman Myhardt met +3, Andries Manke met +1, Fanie Botha met -1 en Gerrit Nel met -3.
Die klub gaan op 15 Julie ‘n IPS-kompetisie aanbied.
Vir meer inligting skakel die klub by 017 719 1123.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



