Local sportSport

Sport is alleenmense se redding

“Ek gebruik sport om my kop skoon te maak en dit is wanneer ek met die Here praat.”

Korfbal, aksiekrieket, muurbal, netbal, fietsry en deesdae jag en “spinning”.

Dit is die een sy van me. Lietie Swanepoel wat plaaslike inwoners ken.

Haar betrokkenheid by haar kerk as skriba en vir 35 jaar reeds op die kerkraad dien, is ook belangrik vir haar.

Haar groot liefde deesdae is egter om oorsee te reis en iets wat sy baie graag nog wil doen, is om Nampo te besoek.

Me. Swanepoel het onder andere provinsiaal muurbal gespeel, maar is nou ’n instrukteur in “spinning.”

 

Lees die volledige artikel in die Ridge Times.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button