Local sportSport
Ongure wind beproef Standerton jagters se skietvernuf
Altesaam 45 skuts het deelgeneem aan die onderskeie afdelings met ’n ongure wind wat skietvernuf beproef het.
Die Kosmostak van die Suid-Afrikaanse Jagtersvereniging het op 15 Julie die maandelikse skiettabel aangebied.
Altesaam 45 skuts het deelgeneem aan die onderskeie afdelings met ’n ongure wind wat skietvernuf beproef het.
Die uitslae is:
Swartrug Jakkals (punte uit 150):
Mans:
Jean van den Berg – 140.01
Michael Podges – 120.02
Lourence Buys – 120.01
Vroue:
Elri Bester – 120.01
Annatjie Buys – 95
Helen Ellis – 85
Juniors:
Jean van den Berg – 140.01
Lees die volledige verslag in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



