Local sportSport
President se span klop dié van die klubkaptein
Die president van Bethal Gholfklub se span het Saterdag die jaarlikse uitdaagkompetisie teen die span van die klubkaptein gewen deur hul teenstanders met 885 teenoor 888 te klop.

Die president van Bethal Gholfklub se span het Saterdag die jaarlikse uitdaagkompetisie teen die span van die klubkaptein gewen deur hul teenstanders met 885 teenoor 888 te klop.
Dit is ’n jarelange instelling dat die verloorder ’n konkoksie wat deur die president saamgeslaan word, moet drink. Hier sukkel mnr. MG Snyman om dit af te sluk, terwyl mnr. Danie Malan (president) toekyk.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!