Local sportSport
Willie wen prys vir langste dryf
Plaaslike boere het verlede week die jaarlikse Afgri Classic Gholfdag op Bethal gewen.
Plaaslike boere het verlede week die jaarlikse Afgri Classic Gholfdag op Bethal gewen.
Hulle het hul Afgri-teenstanders met 7-6 geklop.
Willie van der Merwe het die prys vir die langste dryf gewen, terwyl Werner Kleynhans die naaste aan die pen was. Billy Te Water en Nic van Rensburg het die meeste gholf gespeel.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder
“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



