Local sportSport

Highveld Bass Masters sluit seisoen met prysuitdeling af

Enige hengelaar of vrou sal dit duidelik stel dat ’n slegte dag by die viswater steeds beter as ’n goeie dag op kantoor is.

Enige hengelaar of vrou sal dit duidelik stel dat ’n slegte dag by die viswater steeds beter as ’n goeie dag op kantoor is.

Die Highveld Bass Masters in die Teksa-omgewing het onlangs hul seisoen met ’n prysuitdeling afgesluit.

Senior Mans:

Johan Coetzer

Gert Janse van Nieuwenhuizen (sr.)

Dirk Grobler

Jaap Pienaar

Louis Janse van Nieuwenhuizen

Gert Janse van Nieuwenhuizen (jr.)

Johnny Engelbrecht

Johan van der Merwe

Piet van Wyk

Wikus le Roux

Vroue:

Jo-Anne Janse van Nieuwenhuizen

Trudie van Wyk

Erna Janse van Nieuwenhuizen

Juniors:

John-Paul Engelbrecht asook beste vordering in die afdeling

Gert Janse van Nieuwenhuizen (jr.)

Lynn Janse van Nieuwenhuizen

Swaarste vis:

Wikus le Roux – 2.27kg

Swaarste sak (vyf visse):

Jaap Pienaar – 5.01kg

Die nuwe bestuur vir die 2017/2018-seisoen is ook aangewys:

Voorsitter – Johan Coetzer

Vise-voorsitter – Dirk Grobler

Sekretaris – Johan van Rooyen

“Weigh master” – Gert Janse van Nieuwenhuizen (sr.)

Puntebestuur – Gert Janse van Nieuwenhuizen (jr.)

Bemarking – Johnny Engelbrecht

Die volgende kompetisie word op 9 September aangebied.

Sluit aan by dié klub se Facebook-blad vir meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button