Local sportSport

Plaaslike skuts trotseer die koue

Die dag is goed bygewoon en is daar lekker geskiet tot 3nm, waarna die wenners aangekondig en die pryse oorhandig is.

Skuts van die plaaslike Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildsbewaringsvereniging het op 18 Augustus die koue, winderige weer trotseer en steeds baie goeie groepering geskiet.

Die dag is goed bygewoon en is daar lekker geskiet tot 3nm, waarna die wenners aangekondig en die pryse oorhandig is.

Die uitslae is:

Manswenners: Eerste: Abri van Vreden met ’n groepering van 3.26mm.

Tweede: Fanie Viljoen 8.54mm

Derde Marisia van Vreden 9.86mm.

Vroue-wenners: Marisia van Vreden 9.86mm, Linda Adendorff 10.37mm, Marisia van Vreden 13.57mm.

Juniorwenners: Phillip Venter 15.94mm, Phillip Venter 16.87mm, Jurren van der Spuy 21.30mm.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button