Local sportSport

Standerton en Distrik Hengelklub bied kompetisie by Grootdraaidam aan

Die eindstryd van die Mpumalanga Klubliga vind op 23 September by die Vaaldam, Leeuplaas, plaas.

Standerton en Distrik Hengelklub het onlangs ‘n kompetisie by Grootdraaidam gehou waar hengelaars in die onderskeie afdelings meegeding het.

Jaco van der Merwe het in die seniorafdeling geseƫvier met 18 visse van 11,14kg, gevolg deur Louis Fourie met 17 visse van 11,14kg en Riaan Draper met 15 visse van 10,56 kg.

Nicoline Kuhn het koning in die vroue-afdeling gekraai met 13 visse van 6,78kg en Dalene Hoffman was tweede met ses visse van 3,00kg.

Morne Kuhn het in die 0/19-juniorafdeling sy slag gewys na ‘n vangs van 15 visse wat 8,42kg geweeg het, terwyl Johan van Heerden tweede met 10 visse van 6,12kg en JP Hoffman derde met vyf visse van 3,50kg geĆ«indig het.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button