Local sportSport
Ermelo rolbalspelers verwerf Mpumalanga-kleure
Drie van Ermelo Rolbalklub se spelers het die afgelope naweek hul provinsiale kleure ontvang.

Drie van Ermelo Rolbalklub se spelers het die afgelope naweek hul provinsiale kleure ontvang.
Jan van Niekerk is aangewys as spanbestuurder vir die B-span, Fritz Olmesdahl is in die Mpumalanga B-span en Vaino Prinsloo in die A-span ingesluit.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



