Local sportSport
RJ sit ‘oumanne’ ore aan tydens IPS-kompetisie by Standerton Buiteklub
Die 28 speler moes so titseltjie vinniger as gewoonlik speel met die weer wat op pad was.
RJ Kinnear, ’n laerskoolleerling, het weer die hardebaarde ore aangesit na hy 45 punte in die IPS-kompetisie op 21 Oktober by die Standerton Buiteklub aangeteken het.
Die 28 speler moes so ’n titseltjie vinniger as gewoonlik speel met die weer wat op pad was.
Innocent Dhladhla was tweede met 40 punte.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



