Local sportSport
Tertius styg kop en skouers uit tydens die New Denmark Gholfdag
’n Totaal van 52 spelers het aan die gholfdag deelgeneem.
Tydens die New Denmark Gholfdag op 11 November het Tertius Brits met 44 punte by die Standerton Buiteklub geseëvier.
Die vierbal, Ronald Kinnear, Louis Gravett, Derek Pienaar en Tommy Nel was die geelbal-wenners met 39 punte.
’n Totaal van 52 spelers het aan die gholfdag deelgeneem.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



