School sportSport

Erries swaai rakette in Nelspruit

Die EHS het die afgelope naweek in Nelspruit aan die Groot Vyf-tennistoernooi deelgeneem.

Die EHS het die afgelope naweek in Nelspruit aan die Groot Vyf-tennistoernooi deelgeneem.

Lees ook: Erries is Gert Sibande-wenners

Die Errie-seuns en dogters het hul goed van hul taak gekwyt en onderskeidelik sesde en sewende geëindig.

Daar word jaarliks ‘n skool en speler benoem vir die beste sportmansgees.

EHS het vir die tweede jaar agtereenvolgend dié trofee ontvang en Willie Greyling, hoofseun, het die trofee ontvang vir die speler met die beste sportmansgees.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button