School sportSport

Skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie skiet raak tydens die Noord-Gauteng ope

Skuts van Mpumalanga, Noord-Wes, Gauteng, Noord-Gauteng, ESSU, KwaZulu-Natal en Limpopo het aan die byeenkoms deelgeneem.

Ligbron Akademie vir Tegnologie het sewe skuts wat die afgelope skoolvakansie aan die Noord-Gauteng Ope deelgeneem het.

Skuts van Mpumalanga, Noord-Wes, Gauteng, Noord-Gauteng, ESSU, KwaZulu-Natal en Limpopo het aan die byeenkoms deelgeneem.

Die Liggie-skuts het die volgende plekke behaal:

Altesaam 47 skuts het aan die 0/14-afdeling deelgeneem en Francois Voges het 30ste geëindig en Roeland Minnaar 46ste.

In die 0/16-afdeling het 81 skuts deelgeneem. Sumé Snyman het 11de geëindig, Hanro van der Spuy 13de en Ernst Botha 62ste.

In die 0/21-afdeling het 43 skuts deelgeneem en Jan Schoonraad het 21ste geëindig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button