School sportSport

Tennisleerders van Hoërskool Ermelo presteer by Groot 5-tennistoernooi

EHS se seunsspan het agtste in die toernooi geëinsig en die meisiespan het in die sesde plek geëindig.

Tennisleerders van Hoërskool Ermelo het vanaf 8 tot 10 Februarie die voorreg gehad om aan die Groot 5-tennistoernooi deel te neem.

Deelnemende skole was Hoërskool Garsfontein, Boland Landbou, Afrikaans Hoër Meisieskool, Afrikaans Hoër Seunskool, Hoërskool Waterkloof, Hoërskool Monument, Hoërskool Nelspruit, Hoërskool Wilgerivier en Hoër Tegniese Skool Middelburg.

EHS se seunsspan het agtste in die toernooi geëindig en die meisiespan het in die sesde plek geëindig.

Hoërskool Ermelo se seuns tennisspan is voor Jacques Erlank, mnr. Hennie Dippenaar, Hendrik Louwrens en Pieter Leibbrandt. In die middel is Japie-Chris Groenewald, Danie van Rooyen en Tobie Leibbrandt. Agter is Reinhardt Herholdt. (Foto: Verskaf)
Die dogterspan is voor Alana Leibbrandt, Anja Wege en Yané Broekman. Agter is Clariz Olivier, Hanné Swart, Theané Arnoldi en Marni Prinsloo. (Foto: Verskaf)

Lees ook:

https://highvelder.co.za/74444/bekende-puma-afrigters-en-oud-erries-deel-hulle-afrigtingsvernuf-met-ermelo-hoerskool/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button