School sportSport
Karissa van Hoërskool Standerton gaan Ivoorkus toe vir Afrika Spele
SHS het haar met haar prestasies gelukgewens.
Karissa van Wyk van Hoërskool Standerton hou die skool se naam in verspring hoog.
Nie alleen het sy ‘n goue medalje verower by die Nasionale Skolekampioenskap met ‘n sprong van 5,83 meter nie, maar spog met ‘n silwer medalje in die D0/20 by die ASA-kampioenskap.
Karissa gaan eersdaags Suid-Afrika by die Afrika Spele in die Ivoorkus verteenwoordig.
SHS het haar met haar prestasies gelukgewens.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



