School sportSport

Twee Standerton rugbyspanne is Mpumalanga wenners

Harde duikslae is deur albei eerste spanne toegedien, maar Standerton Hoërskool het die oorhand gehad.

Hoërskool Standerton en Hoërskool Hoogenhout het Saterdag 13 Julie tydens die Mpumalanga-eindstryd op Standerton mekaar die stryd aangesê.

Die 0/14- en ook eerste rugbyspanne van Standerton is as Mpumalanga wenners gekroon.

Curro Nelspruit se 0/14-span het teen Standerton Hoërskool se 0/14-span verloor.

Harde duikslae is deur albei eerste spanne toegedien, maar Hoërskool Standerton het die oorhand gehad.

In die eerste helfte was balbesit na beide kante dieselfde hoewel Standerton dit reg gekry het om meer drieë as Hoogenhout te druk.

Standerton is met ‘n telling van 37-20 as die wenners aangekondig.

Vir meer fotos volg die skakel:

https://standertonadvertiser.co.za/94446/galery-standerton-mpumalanga-wenners-gekroon/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button