School sportSport

Secunda se seunshokkiespan wen liga

Dit is die tweede agtereenvolgende jaar dat Hoërskool Secunda se spanne na die Noordvaal-toernooi deurgedring het.

SECUNDA – Hoërskool Secunda se 0/15-seunshokkiespan het die 0/16 Noordvaal B-liga gewen.

Hulle het vier van hul vyf wedstryde tydens die toernooi gewen en gelykop in hul vyfde wedstryd gespeel.

Dit is die tweede agtereenvolgende jaar dat Hoërskool Secunda se spanne na die Noordvaal-toernooi deurgedring het.

Die 0/15-span bestaan uit (voor) Biaan van Coller, Vusi Gamede, Elgin Botterill (kaptein), mnr. Dirk Scheepers (afrigter), Tondani Rasoesoe, Wilko Jansen van Vuuren en Thabo Mtwheni. Agter is Xander Naidoo, Marnus Alberts, Sthembiso Sibiya, Gerdus Alberts, Gideon Thomas, Tian Naude, Nico Nel en Corne van Zyl.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button