School sportSport

Vred Skool se 0/16’s klop Parys oortuigend

Vrede Skool se rugbyspanne het in Februarie aan die aandreeks op Sasolburg deelgeneem waar die 0/16-span Parys met 38-12 geklop het.

Agter is Tiaan Malan, mnr. Janco Els (afrigter), Ruben Luus, Tristan Nortjé, Theo van Zyl, Duncan Smith, PR Gleeson, Willie Deale, Juandré van Zyl, Wessel Renison, Wiam Cilliers, Paul du Plessis, Anton van Rooyen en Wian Labuschagne. In die middel is Andrew Strydom. Voor is PJ Botha en Armand Koeglenberg. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button