Local newsLocal sportSportStreeknuus

Cullinan speel dié naweek tuis teen Buffalo’s

Cullinan het hul bes gedoen maar teen TUT verloor.

Die Cullinan Rugby Klub het op 22 Julie teen TUT Rugbyklub in Pretoria gespeel.

Cullinan se eerste span het 24-7 verloor en die tweede spanne het gelykop 19 elk gespeel.

Die manne van die wedstryd vir die eerste span was Cory van Rooyen as voorspeler en André van der Merwe as agterspeler.

Die manne van die wedstryd vir die tweede span was Nicholaas Gatinho as voorspeler en Wynand Visser as agterspeler.

Die Cullinan Rugbyklub kom op 29 Julie teen die Buffalo’s op Cullinan te staan.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button