Streeknuus

Dellies plant bome

As deel van die viering van Erfenismaand was inheemse bome geskenk en op die skoolterrein aangeplant.

Hoërskool Delmas se tuine is onlangs verfraai deur die aanplant van bome op die terrein.

As deel van die viering van Erfenismaand was inheemse bome geskenk en op die skoolterrein aangeplant.

Volgens die skool het elke voogklas die kans gekry om bome te plant.

“Hoërskool Delmas wil hul dank uitspreek teenoor Jonathan Eterington van MBFI vir die skenking van die bome sowel as ’n bedrag in kontant. Ons waardeer dit opreg.”

Geskenkte bome ter verfraaiing van Dellies se terrein. (Foto: Verskaf)
Inheemse bome word op Hoërskool Delmas se terrein geplant ter viering van Erfenismaand. (Foto: Verskaf)
Otille Moropa, Ntimbizanele Nkonya en Ntokoza Maseko is baie trots op hul boom. (Foto: Verskaf)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button