Streeknuus
Cullinan se Valentynsmark lok honderde
Maand van liefde word gevier met ’n mark in Cullinan.
Cullinan se Valentynsmark het selfs vir Kupido en Koningin van Harte gehad wat deur die strate inwoners vermaak het.
Altesaam 55 uitstallers met verskillende produkte, selfs natuurlike seep en tuisgemaakte kaas, is in Oak Avenue uitgestal.
Die mark het twee dae geduur en het Saterdag, 12 Februarie afgeskop met honderde feesgangers.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



