EntertainmentLifestyle

Laerskool Kalie de Haas bied waterkaskenades aan

So het dié skuimgedoentetjies van een glybaan na die volgende beweeg en omtrent baljaar.

Laerskool Kalie de Haas het op 21 Februarie ’n waterkaskenades aangebied en nie net leerlinge nie, maar ook onderwysers het in die pret gedeel.

Allerlei glybane is opgestel en kinders én onderwysers het sekergemaak dat die water en skuim spat!

SIEN AL DIE FOTO’S: HIER

Sommige leerlinge was skaars identifiseerbaar sou hul uit die ‘skuimbad’ klim.

So het dié skuimgedoentetjies van een glybaan na die volgende beweeg en omtrent baljaar.

Nodeloos om te sê is almal in goeie gees en met ’n glimlag huis toe.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button