EntertainmentLifestyle

Jenna-Leigh besoek Secunda op Wêreld Biddag vir Vroue

Kerk nooi vroue om saam tek om bid 1 Maart

SECUNDA – Die nuusleser en skrywer, Jenna-Leigh February (Bilong) kom kuier Vrydag, 1 Maart op Secunda tydens die Wêreld Biddag vir Vroue.

Die Rondekerk bied die geleentheid om 10vm aan en enige vrou is welkom om dit by te woon.

February het reeds twee boeke, ‘Goedheid & Guns’ en ‘Church Girl Problems’ die lig laat sien.

Vir meer inligting, skakel ds. Mariëtte Stopforth by 071 403 2679 of me. Ilana Scholtz by 079 772 6933.

Die Rondekerk bied Vrydagaand, 8 Maart ‘n Buitelig Kuier- en Kosfees aan met Thys die Bosveldklong wat saam met gaste gaan kuier.

Dié geleentheid begin om 5.30nm by die kerk.

Kaartjies beloop R250 per volwassene, R125 per laerskoolkind en R50 vir voorskoolse kinders.

Gaste kan hul eie drinkgoed saamneem terwyl ‘n ete by die prys ingesluit is.

Vir meer inligting, skakel die kerkkantoor by 017 631 3470.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button