EntertainmentLifestyle

Pinkster Protestante Kerk nooi almal na seminaar oor ‘Wanneer is die waarheid die waarheid’

Kos sal teen billike pryse te koop wees

TRICHARDT – Past. Paul Cloete van die Pinkster Protestante Kerk Betzalel-gemeente op Trichardt, bied elke Vrydag in Maart ‘n seminaar oor ‘Wanneer is die waarheid die waarheid’ aan.

Almal is welkom om dié seminar wat op 8 Maart, 15 Maart en 22 Maart aangebied gaan word, by te woon.

Dit begin om 7nm en is gratis.

Daar sal kos te koop wees teen billike pryse.

Die Pinkster Protestante Kerk Betzalel-gemeente is geleë in die ou CTM-gebou op die hoek van Paul Kruger en Van der Merwestraat op Trichardt.

Vir meer inligting, skakel past. Cloete by 081 581 3251 of me. Mareina Cloete by 082 663 3633

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button