EntertainmentLifestyle

Boer en Brit-dag beloof pret en plesier

Stalletjies sal gereed vir besigheid wees en ’n straatoptog vind om 10vm plaas, waarna die prysuitdeling vir die besgeklede Boer en Brit, en beste stalletjie sal geskied.

Die 10de jaarlikse Boer en Brit-dag vind op 30 Maart op Val plaas.

Teen dagbreek sal boeretroos gereedstaan, die trein vanaf Standerton om 7.10vm opdaag en ontbyt om 7.30vm geëet kan word.

’n Bus sal om 8vm vanaf die Militêre Geskiedenis Museum, Saxonwold, Johannesburg vertrek waarna David Scholtz feesgangers sal verwelkom.

Stalletjies sal gereed vir besigheid wees en ’n straatoptog vind om 10vm plaas, waarna die prysuitdeling vir die besgeklede Boer en Brit, en beste stalletjie sal geskied.

’n Konvooi sal om 10.30vm na die Whisky Trein-voorval se skyngeveg vertrek vir die die slag van “Die Dop”.

Middagete bestaande uit tradisionele geregte sal om 12nm plaasvind voordat die gassprekers, Jackie Grobler, Louis Changuion, en Juliette Whelptonin om 1nm in die hotel se banketarea optree.

John Edmund behartig die musiek vir die feestelikheid.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button