EntertainmentLifestyle
Neil Nachtrein kuier op Secunda
Kaartjies kos R100 per persoon en sluit sop en broodjies in.
Die Suid-Afrikaanse sanger, Neil Nachtrein kuier op Vrydag, 3 Mei op Secunda by ’n huiskonsert.
Kaartjies kos R100 per persoon en sluit sop en broodjies in.
Belangstellendes kan hul eie drinkgoed en verversings bring asook kampstoele.
Vir meer inligting, of om jou plek te bespreek, skakel mnr. Albie Beelders by 082 578 5362.




