EntertainmentLifestyle

Kinders geniet NG Kerk se jeugweek

NG Kerk benodig jaarliks borge vir hul jeugweek

KINROSS – Die NG Kerk op Kinross het verlede week hul jaarlikse jeugweek vir kinders van enige denominasie of ouderdom aangebied.

Kinders kon deelneem aan verskeie aktiwiteite wat kuns, opvoerings- en buitelug-aktiwiteite insluit.

Hulle het ook tydens die afsluiting, op Sondag, 30 Junie, ‘n konsert wat hulle gedurende die week geoefen het, vir hul ouers en gemeentelede opgevoer.

Die NG Kerk bied jaarliks diƩ Junie skoolvakansie jeugweek aan en benodig jaarliks borge om dit moontlik te maak.

Skakel me. Petro Duvenhage by 071 686 1300 of me. Estelle Coetzer by 082 412 0196 of stuur ‘n e-pos na petroduvenhage123@gmail.com.

Kinders en vrywilligers op Donderdag, 27 Junie by die NG Kerk op Kinross se jeugweek waar hulle kunswerke gemaak het.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button