EntertainmentLifestyle

Bethal Hervormde Kerk vier weer Lentefees

Boeresport begin omstreeks 3nm en sal soos altyd groot pret wees.

BETHAL – Die Hervormde Kerk se Lentefees is om die draai en skop om 2nm Vrydag, 30 Augustus af.

Heerlike eetgoed, die gewilde kindertuin en boeresport is weer op die lys.

Toegang tot die kindertuin is R30 per kind van 2 tot 9 jaar oud.

Dit sluit ’n lekkergoedpakkie, bak-en-brou, gesigverf en springkastele in.

Boeresport begin omstreeks 3nm en sal soos altyd groot pret wees.

Van pannekoek tot potjiekos sal te koop aangebied word.

Vir meer inligitng skakel ds. Mari Manders by 082 899 5870.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button