EntertainmentLifestyle
Singing Cowboy tree by Evander kerk op
Toegang is gratis en enige iemand is welkom om dié geleentheid by te woon.

Armand van der Merwe, beter bekend as die Singing Cowboy, tree op Sondag, 25 Augustus, om 9vm by die Evander Herlewing Sentrum op.
Toegang is gratis en enige iemand is welkom om dié geleentheid by te woon.
Die kerk is geleë op die hoek van Bram Fischer en Toulousestraat op Evander.
Vir meer inligting, skakel 082 779 3453