EntertainmentLifestyle

Kom besigtig 200 spogperde by die 2019 Standerton Landbou Skou

Die Standerton NGSU Saalperd Streekskou Kampioenskap begin op Saterdag om 3nm in die Saalperdring.

Altesaam 200 spogperde sal op Vrydag 13 September en Saterdag 14 September in die perde-arena gesien kan word.

“Dit behoort groot aftrek te kry,” het me. RenĂ© Pretorius, president van die Standerton Landbou Skou, gesĂȘ.

Die Standerton NGSU Saalperd Streekskou Kampioenskap begin op Saterdag om 3nm in die Saalperdring.

Kampioene in verskeie afdelings sal aangewys word naamlik Siertuig Plesierperd, Driegang Plesierperd, Vyfgang Plesierperd, Driegang ‘Parkhorse’, Siertuig ‘Hackney’ Ponie, Siertuigperd, Driegang Kinderryperd, Driegangperd, Enkeltuigperd Vyfgang Kinderryperd en Grootkampioen Vyfgangperd.

Ruiters behoort aan alle verwagtinge te voldoen wanneer hul die ring betree.

Lees die Skou program hier.

https://standertonadvertiser.co.za/standerton-landbou-skou-2019/

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button