EntertainmentLifestyle
Ekklesia Fees vind binnekort plaas
Leon Ferreira is die gaskunstenaar en daar sal hope kindervermaak wees.

‘n Ekklesia Fees vind op 26 Oktober in Acasiasingel 3, Florapark plaas.
Die hekke open 8vm en toegang is gratis.
Besoekers sal kan uitsien na kosstalletjies waarvan die pannekoekstalletjie nie misgeloop moet word nie, handgemaakte produkte om van te kies en keur, kunswerke, ‘n klerestalletjie asook iets vir die vier-poot-kind.
Leon Ferreira is die gaskunstenaar en daar sal hope kindervermaak wees.




