Stannies neem deel aan prestige atletiek op Secunda
Die onderskeie skole wat deelgeneem het, is Laerskool Standerton, Laerskool Goedehoop, Highveld Ridge Primary School, Laerskool Impala en Laerskool Delmas.
Laerskool Standerton se atlete het op Saterdag 25 Januarie, aan ‘n prestige atletiekbyeenkoms wat deur Laerskool Goedehoop by die Secunda Stadion gereël is, deelgeneem.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



