Vyf leerders van Hoërskool Florida het aan die halfeindrondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem.
Die kompetisie is by Hoërskool Linden gehou en hulle het baie goed presteer. .
Caitlin Oelofse, Graad 12 en Ethan Kirstein, Graad 10, het aan die voorbereide toespraak-afdeling deelgeneem, Danika van der Walt in Graad 12, Ilje Wiid in Graad 9 en Jeandré Visser in Graad 8, het aan die onvoorbereide toespraak-afdeling deelgeneem.
Caitlin het ‘n algehele sesde plek in Gauteng-Wes en Vaaldriehoek behaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



