NewsSchools

Dit is vyf in ‘n ry vir Bastion se JC

JC Roux sal in September in dubai gaan deelneem

 

JC Roux, ‘n Graad 8-leerder van HoĆ«rskool Bastion het baie goed tydens die Abacus-wiskundetoernooi presteer.

Hy is as die Super Kampioen by die Streeks- en die Nasionale Kampioenskappe gekroon en het ook die SA Ambassadeurstrofee ontvang.

JC het alreeds aan vier internasionale kompetisies deelgeneem, onderskeidelik in Indiƫ (2015), Singapoer (2016), Thailand (2017) en Suid-Afrika (2018). Hy gaan later vanjaar aan sy vyfde een deelneem, wanneer hy Suid-Afrika in Dubai gaan verteenwoordig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button