Die Wiskunde maestro, Kailum Baburam, ‘n Graad 3-leerder van Laerskool Dr Havinga, het vanjaar uitgeblink in die wiskundekampioenskappe.
Hy tydens die eerste rondte van die Mental Maths-distrikkompetisie ‘n derde plek behaal.
Met dié prestasie het hy na die Streekswiskundekampioenskappe deurgedring waar hy as die wenner , asook nommer een in die streek, aangewys is.
Kailum gaan op 16 Oktober aan die Sci-Bono-kampioenskappe deelneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



