Laerskool Florida het tydens ‘n glansgeleentheid hul nuwe hoofleiers vir aanstaande jaar aangekondig.

Hulle is:
– Sean Aggenbacht (hoofseun)
– Wilmie Kasselman (hoofdogter)
– Daniel Bowers
– Eathon Lindeque
– Haylee Badenhorst
– Veroniek Scheepers

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



