NewsSchools

KYK: Havies neem ook aan #Jerusalemadancehallenge deel

Die leerders, onderwysers, terreinwerkers en selfs die hoof van Laerskool Dr Havinga het hul beste voet voorgesit en hul danspassies ten toon gestel.

Die musiektreffer Jerusalema van die Suid-Afrikaanse platejoggie, Master KG, het oornag die hele land aan die gons (en dans) gehad, wat tot die populêre #Jerusalemadancehallenge gelei het.

Die lirieke van die liedjie, wat deur Nomcebo Zikode gesing word, vra vir God se leiding en is ‘n gepaste geleentheid vir elkeen, nie net in Suid-Afrika nie, maar oor die hele wêreld, om bymekaar te kom en dit wat sover vermag is, te vier.

Die leerders, onderwysers, terreinwerkers en selfs die hoof van Laerskool Dr Havinga het hul beste voet voorgesit en hul danspassies ten toon gestel. Die video is op hul Facebook-blad gplaas.

Kyk hier na die video: 

*Video by:

SnapShoot Media
www.snapshoot.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button