Local newsNewsSchools
Laerskool Roodekrans maak hul nuwe leiers bekend
Die groep hoofleiers bestaan uit die volgende leerders:
Laerskool Roodekrans het onlangs hul nuwe leiers vir aanstaande jaar aangewys en ook die nuwe hoofleiers aangekondig.

Die groep hoofleiers bestaan uit die volgende leerders:
• Hoofseun: Damen Pienaar
• Hoofdogter: Kayden de Kooker
• Onderhoofseun: Reinhardt Keyter
• Onderhoofseun: John Butner
• Onderhoofdogter: Chanté Delport
• Onderhoofdogter: Miandi Breedt

Laerskool Roodekrans is trots op die leerders en wens hul sterkte toe met die jaar wat voorlê.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



