Laerskool Dr Havinga sien uit na die 2022-netbalseisoen saam twee van hul doelgerigte netbalspelers.

Hulle is Kayla Venter (o.13) en Omolemo Cwaile (o.12) wat onlangs verkies is tot hul onderskeie Gauteng-netbalspanne.

Die spelers kan nie wag om hul skool en provinsie op die baan te verteenwoordig nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



