NewsSchools

Roodie-ruiters presteer

Laerskool Roodekrans is trots op die leerders en moedig hulle aan om hul passie uit te leef.

Drie ruiters van Laerskool Roodekrans het onlangs puik presteer toe hulle aan die Sanesa (South African National Equestrian Schools Association) Interskole Q3-kompetisie deelgeneem het.

Also read: https://www.citizen.co.za/roodepoort-record/2022/05/11/vier-roodies-haal-gauteng-netbalspan/

Die kompetisie het gedurende die naweek van 21 en 22 Mei plaasgevind en talle ruiters van regoor Gauteng het daaraan deelgeneem. Die Roodie-familie is besonder trots op hul eie Monja Wagenaar, Josslyn Mansfield en Tiné Botha wat gedurende die byeenkoms uitgeblink het.

Also read: https://www.citizen.co.za/roodepoort-record/2022/05/26/roodie-toneelsterre-palm-toekennings-in-roodies-blink-uit-by-tjokkertoneel-2/

Die ruiters behaal die volgende plekke:
Monja Wagenaar:
• Dressage toets 1 – Tweede plek
• Dressage toets 2 – Derde plek
• Performance Riding – Eerste plek
• Working Riding – Eerste plek

Monja Wagenaar na die kompetisie. Foto: Verskaf.

Josslyn Mansfield:
• Dressage toets 3 – Tweede plek
• Dressage toets 4 – Derde plek

Tiné Botha:
• Prix Caprilli toets 1 – Eerste plek
• Prix Caprilli toets 2 – Eerste plek

Tiné Botha na die kompetisie. Foto: Verskaf.

Laerskool Roodekrans is trots op die leerders en moedig hulle aan om hul passie uit te leef.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button