NewsSchool sportSchools

Vyf Kruiners gekies vir Goue Leeus 7’s

Die seuns is gretig om hul laerskoolloopbaan op 'n hoë noot op die sportgebied af te sluit.

Na ‘n seisoen van harde werk en toewyding is vyf rugbyspelers van Laerskool Helderkruin gekies om die o.13 Goue Leeus-sewesspan te verteenwoordig.

Hulle is Joshua Lubbe, Omphile Lephoo, Jayden Brown, Jaydon Jubber en Keegan McCarthy. Die seuns is opgewonde om diƩ uitdaging met groot passie aan te pak.

Agter: Joshua Lubbe, Omphile Lephoo en Jaydon Jubber.
Voor: Keegan McCarthy en Jayden Brown.

Die Kruiner-familie is trots op die leerders en wens hulle sterkte toe met die komende toernooie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button