Schools

Hories spog met tennistalent

Laerskool Horison se tennisster skitter helder.

Laerskool Horison bars van die trots na die aankondiging dat een van hul leerders in die D12-tennisspan opgeneem is.

Volgens die skool se skakelbeampte, Maria-Lise Pieters, wys Zianie Beukes (o.11) geweldige determinasie en wilskrag op die baan.

“Sy wys weereens dat Hories hulle vir, en deur niemand laat stuit nie en dat harde werk altyd sukses tot gevolg het.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Roodepoort Record in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button